advertisement
Question
Posted by: Engela | 2009/10/14

Venlor 75mg

More dokter, ek gebruik Venlor 75mg vir die warm gloede en teer borste a.g.v. ' n baie vroe histerektemie (was 26j) weens kanker selle wat teenwoordig was. Ek kan dus glad nie die hormoon vervangings terapie doen nie, die risiko is te hoog. Nou wil ek van dit afgaan wat dit afekteer my op ander gebiede meer as wat dit my help. Hoe gemaak om dit te los sonder ontrekkings simtome?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Engela
Mens moet dit stadig stop - gaan eers vir 'n maand op 37.5 mg daagliks, en gebruik dan vir 2 weke 1 cap elke 2 de dag, dan kyk jy of jy kan ophou. Jy kan vit B6 100 mg per dag vir seer borste probeer, en black cohosh vir die warm gloede as alternatiewe
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Heleen | 2009/11/19

Hoe maak ek as ek Venlor75 wil staak? Ek gebruik dit al laaste 3 jaar. Ek het dit al verminder na 1 kapsule elke 2 en soms elke 3de dag. Kan ek die inhoud van die kapsule verminder en HOE doen ek dit? Baie dankie vir u hulp!

Reply to Heleen

Posted by: cyberdoc | 2009/10/14

Hallo Engela
Mens moet dit stadig stop - gaan eers vir 'n maand op 37.5 mg daagliks, en gebruik dan vir 2 weke 1 cap elke 2 de dag, dan kyk jy of jy kan ophou. Jy kan vit B6 100 mg per dag vir seer borste probeer, en black cohosh vir die warm gloede as alternatiewe
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement