advertisement
Question
Posted by: Rina | 2011/06/16

Venlor

Hi Dr. My dr het venlor xr 75mg voorgeskryf vir angtigheid. Ek drink huidiglik urbanol 5mg wat help vir die angstigheid. Ek wil nie graag die venlor drink nie, kan ek die urbanol net drink en kyk hoe dit gaan en dan kyk as ek klaar is met dit hoe ek dan voel voor ek die venlor begin. Dis die eerste keer dat ek sulke angs gevoele kry. Dankie vir u hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rina

Jy kan maar voortgaan met die Urbanol om te kyk hoe dit vir jou werk. Indien wel, vra jou dokter om die voorskrif vir Venlor met Urbanol te vervang.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Hanli | 2013/11/05

Hi ,ek is n epilepsie leier,ek is graag opsoek na n pil wat die. Urbanol kan vervang. Ek drink,urbanol,serdep,tegratol,epinuiton en phenobub. Maar vandat ek die serdep drink,kry ek baie minder aanvalle.

Reply to Hanli

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement