advertisement
Question
Posted by: Marietjie Smith | 2011/03/03

Veluitslag

Begin met klein rooi jeukerige kolletjies en verander in iets wat lyk soos ''n omloop so groot soos nuwe 20c stuk. Jeuk so mens wil mal word. Kortisoon inspuiting gekry 2 weke gelede, uitslag het nou weer verskyn. Help asseblief

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marietjie
Klink vir my soos urtikaria (galbulte) Probeer voorkomend 'n langwerkende antihistamien soos Loratidien saans neem. Kyk ook of daar dalk 'n verband is met iets wat jy eet (gewoonlik sitrus, tamatie, neute, vis of so iets)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/03

Hallo Marietjie
Klink vir my soos urtikaria (galbulte) Probeer voorkomend 'n langwerkende antihistamien soos Loratidien saans neem. Kyk ook of daar dalk 'n verband is met iets wat jy eet (gewoonlik sitrus, tamatie, neute, vis of so iets)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement