advertisement
Question
Posted by: Jenn | 2010/10/06

velsorg produkte

Hallo Dok
Ek is nou 28 en het maar nog 5 keer in my lewe grimering gedra. My vel is dus redelik mooi en sonder merke, maar ek wil graag beter begin kyk na my vel.
Ek was my gesig net met water en gebruik sommer Dawn lyfroom of baba aquas room vir my gesig en lyf.
My ma het vandat ek kan onthou oil of olay gesigrome gebruik en sy lyk uitstekend vandag. Sy het dit wel nooit in haar nek gebruik nie en mens kan die verskil baie goed sien.
Kan dok enige produkte voorstel wat ek kan begin gebruik. Ek kan nouwel nie oil of olay bekostig nie maar ek is seker daar is iets goedkoper wat werk? Moet ek kyk vir spesifieke bestandele?
As dokter nie die regte persoon is om hierdie te antwoord nie, vir wie kan ek ook advies vra?
DAnkie vir die hulp
Jenn

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jenn
Ek dink 'n skoonheidkundige sal vir jou beter raad kan gee as ek!
Maar sien bietjie
http://dermatology.about.com/od/skincare/a/skin_care_info.htm
http://www.health24.com/medical/Condition_centres/777-792-796-1532,21380.asp
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/06

Hallo Jenn
Ek dink 'n skoonheidkundige sal vir jou beter raad kan gee as ek!
Maar sien bietjie
http://dermatology.about.com/od/skincare/a/skin_care_info.htm
http://www.health24.com/medical/Condition_centres/777-792-796-1532,21380.asp
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement