advertisement
Question
Posted by: Adele | 2009-01-20

Velekseem

Ons het '  n opregte rifrug (rooibruin van kleur) reun hond. Ongeveer 2jaar oud. Hy kry ekseem op sy linkervoorpoot wat dan so geweldig swel dat dit later begin bloei. Hy trap baie moeilik op hierdie poot. Dit versprei ook na die ander pote later en hy het geweldig haarverlies. Plaaslike veearts het al '  n reeks inspuitings gegee asook '  n pil wat hy vir 10dae moes gebruik en ons sny kos wat mieliemeel bevat uit. Tog keer dit weer terug. Is daar enige ander aanbeveling wat ons langtermyn kan gebruik om hierdie arme hond se pyn te verlig.
Ons hoor graag van u.
Baie dankie
Adè  le
Date: 20/1/2009

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Adele

Gebruik daagliks Efazol of Mirracote is die kos en jy kan selfs Allergex hooikoorspille vir jou hond gee sodra die probleem kop uitsteek. 2-4 per dag. Die efazol verhoog die vel se weerstand maak nie saak wat die oorsaak is nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement