advertisement
Question
Posted by: Lizelle De Kock | 2012/01/31

Veldsiekte

Ek wil graag meer weet van die vel aandoening wat hulle Veldsiekte noem, kan nie die medies naam onthou nie. Dit maak soos ''n blasie en dan ''n lelike rou seer. Word deur ''n virus in die vel veroorsaak.

Ek weet dat antibiotika gegee word, maar hoe moet die " buite"  sere behandel word. My 7 jarige dogtertjie het dit opgetel by die skool.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lizelle

Ek is nie seker waarvan jy praat nie. Verwys jy moontlik na impetigo? Dit is 'n bakteriele infeksie van die vel wat hoogs aansteeklik is. Dit word behandel met 'n kursus orale antibiotika en die aanwending van 'n topikale antibiotika, soos Bactroban. Hou haar vel skoon en droog.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement