advertisement
Question
Posted by: Johan | 2012/06/18

Vel wat afskilver.

Die binneste -gedeelte van my privaat-deel skilver gedurig af,is rooikleurig en baie sensitief.Is daar n room wat ek kan gebruik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Johan

Dit is baie belangrik om eers die oorsaak vir jou simptome te vind, voor daar met enige behandeling begin word en ek stel daarom voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer. Jou simptome kan weens 'n vorm van ekseem of 'n swaminfeksie wees en die behandeling verskil.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Tina Swart | 2015/05/15

My vel wat n probleem het sukkkel ek ook al lank mee dit kom en gaan .Dit maak skubbe en dan lyk dit of my vel sulke snye kry en dit brand erg. Wat kan ek gebruik

Reply to Tina Swart
Posted by: Karlien van der Linde | 2012/06/18

Kry psiorose op my bene en elmboe

Reply to Karlien van der Linde
Posted by: Karlien van der Linde | 2012/06/18

Wat kan ek doen met die kat tepeltjies wat onder my arms en borste uitkom

Reply to Karlien van der Linde

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement