advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2008/12/17

Vel uitslag: vervolg

Dankie Dokter. Ek het na die link gaan kyk en my bene lyk darem nie so erg nie. Omtrent net die onderste 10cm van elke been lyk omtrent 50% soos die prentjie. Ek dink dit het iets met bloed te doen, want dit lyk regtig soos ' n bloed-uitslag. Ek dink net nie dis Leukemia nie. Ek het geen ander simptome, behalwe die kolletjies nie. Ek het dit al vir meer as ' n maand, so dit moet iets wees. Ek is nou net nie naby my dokter nie (kuier by familie).

Vir watter tipe bloedtoetse moet ek vra? Is dit dringend dat ek by dokter uit kom of sal dit nog 3 weke kan wag? Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Gesiggie
Moet liewer nie wag nie, enige huisdokter in jou omgewing kan 'n vol bloed telling en diff telling en stollings profiel aanvra - dit sal die meeste ernstige moontlike probleme uitskakel
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement