advertisement
Question
Posted by: Maryna | 2008/10/29

Vel uitslag - kan dit masels wees?

Ek het 4 dae gelede pienk kolletjies op my maag begin kry. Dit het vinnig versprei na my sye tot onder my arms. Vandag sien ek dit versprei al na my arms en bene. Ek het dit vir my apteker gewys en hy het gese dit lyk vir hom soos masels. Maar ek voel glad nie sleg nie. Hy het gese masels gaan gewoonlik gepaard met hoe koors en hoofpyn. Die uitslag word net erger. Klink dit soos masels? Moet ek liewer ' n dokter gaan spreek?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Maryna
Mens het gewoonlik koors en voel redelik sleg ( hoofpyn, griepsimptome) as jy masels het - dit kan dalk 'n allergie wees? Miskien moet jy liewer dat jou dokter kyk
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Tjaart | 2013/05/26

EK IS 49 EN HET UIT GESLAAN VERAL OP MY RUG EN ONDER MY ARMS .OP DIE 4 DE DAG BEGIN MY VINGERS EN TOT OP MY OOG LEDE UIT SLAAN ,MY KOP IS MATIG SEER EN MY OE IS SEER .IS DIT NORMAAL

Reply to Tjaart

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement