advertisement
Question
Posted by: Raad | 2011-08-25

Vel uitslag

Middag daar. Ek sukkel verskriklik met allergiese veluitslae deesdae. Dit is nooit oral nie maar verskil elke week van plek. Die grote van aangetaste deel wissel van grote. Tans is dit so groot soos twee R5 muntstukke op my bo-arm. Dit begin eers jeuk dan verskyn die knoppies en dan jeuk dit baie en dan lyk dit of my vel wil afdop en dan na ''n week is dit weg. Wat veroorsaak dit wat ek weet ek het sensitiewe vel en daarom gebruik ek dieselfde parfuum, bodylotion, ens.... altyd. Dit is nou die afgelope jaar wat ek so sukkel met die " kolle"  wat uitslaan. Ek het ook onder my arm deesdae " puisies wat lyk soos pitswere wat uikom gewoontlik net een op ''n slag en as hy weg is is die volgende een alweer daar maar op ''n verskillende plek. Ek is al moedeloos salf gesmeer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ek stel voor dat jy 'n dermatoloog konsulteer, aangesien dit klink asof jy 'n allergiese dermatitis het, met folikulitis onder jou arms. Die dermatoloog kan bloedtoetse doen om die oorsaak vas te stel en daarvolgens behandeling voorskryf.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement