advertisement
Question
Posted by: Brenda | 2009-12-21

Vel uitslag

More Bets,

Hoop jy sal my kan help... my seun van 11 het ' n uitslag wat begin met ' n rooi kolletjie dan ' n blasie wat regom die kolletjie begin, na so twee dae vorm daar ' n rofie/kors in die middel met die blasie nog steed om die rofie. Elke keer wat hy so uitslag kry word dit net groter.

Groete
Brenda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Brenda
Daar is heelwat siektes wat 'n uitslag met blasies kan veroorsaak - waterpokkies kom oor die hele lyf voor, herpes kom gewoonlik in een helfte van die liggaam voor en is beperk tot 'n spesifieke area, dit is ook baie seer. Impetigo, 'n bakteriele infeksie kan gelokaliseerde blasies en rofies vorm wat versprei van die sentrale punt af. Sekere kinders kry blasies agv 'n allergiese reaksie van muskietbyte. Laat jou dokter liewer daarna kyk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Clarissa | 2015-11-04

hallo, my meisiekind van 6 jaar het n uitslag oor haar hele lyf, dit is klein knoppies , maar sy sê dit jeuk nie maar sy krap tog maar dis oral oor haar lyf, leterlik van kop tot toon, is dit n allergie ?

Reply to Clarissa
Posted by: stienie | 2013-10-08

N kind het n rooi uitslag wat klein begin dan raak dit groter en lyk soos n omloop maar dit word dit n groot pers kol ka u asb vir my se of dit n allergie is of nie

Reply to stienie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement