advertisement
Question
Posted by: Marelize | 2009/09/23

Q.

Vel uitslag

Goeiedag Dr.
Ons woon in Nelspruit en met die baie warm weer het ' n seun van 7 jaar verlede week ' n uitslag op sy skouers en wange gekry. Ons het maar aangeneem dat dit hitteuitslag was aangesien dit baie ligter en sommiges verdwyn het wanneer hy ' n koel stort geneem het. Dis nou ' n week later en daar is nog van die uitslag op sy bobene en arms, maar nie meer op sy wange of bolyf nie. Wat my nou so bietjie pla is dat hy ook ' n slym hoesie het wat ons dokter met ALCOPHYLLEX (apteker). Hy het nie koors, loopneus, seer lyf of enige ander simptome nie - het ons enige rede tot kommer? Mangels is 4jr terug uitgehaal.

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Hallo Marelize
As die uitslag growwerig voel en nie verdwyn as jy daarop druk nie, kan dit dalk 'n onderliggende virus infeksie wees. As hy nie koorsig of siek is nie, kan jy dit met 'n antihistamien stropie behandel of as dit nie so baie is nie, met Phenergan salf.'n Uitslag wat lyk soos bloedkolletjies onder die vel op die boude en bobene is meer ernstig en dan moet jou dokter na hom kyk en ook sy uriene toets vir moontlike nieraantasting
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments
Posted by: Hanlie van Wyk | 2010/01/06

Red marks that look like misqito bites. After a while it became sores. In the beginning the doctors thought it was chicken pox, then a virus that grows in the nose, skin allergy and now scabies?

Reply to Hanlie van Wyk
Posted by: Marelize | 2009/09/23

Die uitslag is klein rooi merkies - nie knoppies nie - lyk eerder na klein vlekkies. Nie opgehewe nie en jeuk ook nie. Maak nie blasies nie en gaan nie stukkend of verander van vorm of kleur nie.

Reply to Marelize

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement