advertisement
Question
Posted by: Sharon | 2011-09-13

Vel slaan uit van puises en trou binnekort

Hi ek is 32 en trou oor 32 dae. Die afgelope tyd begin my vel vreeslik uitslaan met puisies. Dit is nie groot rooi, pers aknee nie maar wel klein knoppies waaraan ek karring want ek soek hul nie daar nie, nie voor my troue nie. Ek het al verlede jaar November die pil gelos en nou ewe skielik slaan my gesig uit. Dit is onder my mond area en ek het niks snaaks gebruik nie. Ek was my gesig met Garnier Pure Gel wash en dag en nag room. Kan iemand dalk vir my se wat ek kan gebruik dat dit weggaan of selfs net verminder. Ek kan regtig waar nie so lyk nie. Help.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sharon

Dit is uiters belangrik om 'n dermatoloog te konsulteer vir korrekte en effektiewe behandeling. Dit is moontlik dat jy 'n antibiotiese salf, in kombinasie met 'n orale antibiotika sal moet gebruik. Die dermatoloog sal egter eers jou vel moet evalueer en die oorsaak vir die uitslag moet vind.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement