advertisement
Question
Posted by: Louise JADEN'S MOM | 2006/01/23

Q.

VEL PROBLEEM

My babatjie het 'n baie sensitiewe vel, met die gevolg moet ek net Dove seep gebruik en Sunlight baby waspoeier.
Die pead het LOTRIDERM voor geskryf maar ek sien die pysies op sy gesig gaan nie weg nie en hy kry klein gaaitjies in sy gesig dis die probleem ek weet nie hoekom hy die gaaitjies kry nie moet ek aanhou met die room of hom na 'n vel dokter toe neem?

Expert's Reply

A.

Expert ImagePaediatrician

Dit is moeilik om seker to wees, maar ek vermoed dat u baba 'n probleem het met baba aknee. Ek raai u baie sterk aan om 'n velspesialis te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments
Posted by: Ilse | 2006/01/23

Hi Louise,

Jinne, maar dit klink amper asof dit seer kan wees vir arme Jaden-Lee! Miskien moet jy hom eerder by 'n dermatologiese peadiater kry. Net vir peace of mind jy weet!

Reply to Ilse

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement