advertisement
Question
Posted by: m | 2009/01/15

Vel pigmentasie

Hi Doc!
ek het minerva vir 2 jaar gebruik en is nou al amper n jaar daarvan af.
Ek het vreeslike pigmentasie op my gesig gekry en dit is steeds daar. Dit word erger as ek in die son kom, al gebruik ek n SPF30 sonblok.
Sal dit ooit weggaan of moet ek iets gebruik om dit weg te kry? Ek wil sowaar nie elke dag n dik laag onderlaag aansit om dit te verbloem nie!

Ek sien uit na jou terugvoer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo M
Sien liewer 'n dermatoloog - hulle kan dit behandel met chemical peels en laser, maar dit moet deur 'n spesialis gedoen word anders kan dit erger letsels veroorsaak
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement