advertisement
Question
Posted by: johan | 2012-06-18

Vel op privaat-deel wat afskilver.

Die binneste vel van my penis is baie sensitief en teer ,en vertoon gedurig rooikleurig omdat die vel so maklik afskilver.Is daar n room wat ek kan gebruik ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

I would advise that you consult a medical practioner who can perform a thorough examination and recommend an appropriate cream/medication.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Jonathan | 2012-06-19

Daar''s net sekere dinge wat dit veroorsaak - eerstens kan dit n swam wees. Jy kry ''n Swam gewoonlk van jou Partner af en dit kan ook gebeur as jy nie behoorlik skoonmaak nie of bad. Soos jy nou al gelees het, sal dit ''n goeie ding wees om jou vel te laat verwyder - dit sal baie probleme oplas en is ook baie skooner en veiliger vir ''n Man. Dan die ander sensitiewe saak - baie mans ontken dit maar indien jy dikwels - en dalk teveel Mastibeer - of soos die Boere dit se - Draadtrek - kan dit ook gebeur!! Die Room waarvan Anon gepraat het wat vel verdun, is gewoonlik ''n Cortizoon Room. Dit word gewoonlik gebruik vir Ekseem - Ekseem kan beslis nog ''n oorsaak wees so die beste is om ''n Doktor te sien!! - Ek het die naam van ''n Briljante room wat vir meese van hierdie toestande werk - dis beskikbaar by Dischem sonder voorskrif - Laat weet indien jy verdere inligting wil he. sterkte!!

Reply to Jonathan
Posted by: Karel | 2012-06-19

Dis ''n STD....Jys INFECTED...

WHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHA

Reply to Karel
Posted by: Anon | 2012-06-19

Dis tyd dat jy besny word. Bly weg van enige room!!! Dit verdun jou vel nog meer oor tyd en voor jy weet skeer jy...

Circumcision will cure your problem for good. Creams thin out the foreskin over time which will leave you with a torn foreskin that will have to be circumcised and when that happens the results will not be too pretty. Get it done now for your own sexual health and pleasure.

Reply to Anon
Posted by: sexologist | 2012-06-18

I would advise that you consult a medical practioner who can perform a thorough examination and recommend an appropriate cream/medication.

Reply to sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement