advertisement
Question
Posted by: Linda | 2012/03/13

VEL IRRITASIE

Ek het in Desembermaand sonbrand opgedoen in my halsarea. Wanneer ek warm kry en sweet, veral in die nag, jeuk my hals verskriklik, en kry ek ''n rooi uitslag wat branderig voel. Is dit die begin van ekseem/psoriase? Wat kan ek gebruik

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Linda

Die halsarea is baie sensitief tot sonlig en klink asof jy redelike sonskade opgedoen. Jy sal jou dokter vir 'n ondersoek moet konsulteer om vas te stel of jy wel ekseem ontwikkel het. Psoriase word gesien aan die buitekant van die elmboe en kniee. Dit is 'n rooi uitslag met verdikte afskilferende vel.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement