advertisement
Question
Posted by: monique | 2011/04/28

vekoue by kinders

wat gee ek vir my kindrs(6maande en 2Jr) albei het verkoue en slium op hul borsies mucospect help nie en om die sluim uit hul neusies te haal maak seer ek is al moedeloos
help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Monique
Vir 'n gewone verkoue is 'n slym losmaker soos Mucospect voldoende, as dit nie help nie, en hulle is koorsig of die neuse loop groen of geel, het hulle dalk antibiotika nodig en moet hulle liewers 'n dokter sien. Hy mag dalk vir hulle ook 'n opdroog middel wil voorskryf.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/28

Hallo Monique
Vir 'n gewone verkoue is 'n slym losmaker soos Mucospect voldoende, as dit nie help nie, en hulle is koorsig of die neuse loop groen of geel, het hulle dalk antibiotika nodig en moet hulle liewers 'n dokter sien. Hy mag dalk vir hulle ook 'n opdroog middel wil voorskryf.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement