advertisement
Question
Posted by: Anneline | 2010/03/21

Vegetariers

Spyskaarte vir verskillende vegetariers, gastehuis help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Anneline
Ek het ongelukkig geen spesifieke spyskaarte vir vegetariërs op die DietDoc Webwerf beskikbaar nie, maar jy kan die Kookboek "Versatile Vegetarian Recipes" geskryf deur Hilda Lategan koop, deur haar te kontak by: (012) 546-6410) of stuur vir haar 'n e-pos by: mwhildal@mweb.co.za .
As jy Google met die soekterm "Vegetarian Recipes" op die Internet sal jy ook honderde resepte vind.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/03/21

Beste Anneline
Ek het ongelukkig geen spesifieke spyskaarte vir vegetariërs op die DietDoc Webwerf beskikbaar nie, maar jy kan die Kookboek "Versatile Vegetarian Recipes" geskryf deur Hilda Lategan koop, deur haar te kontak by: (012) 546-6410) of stuur vir haar 'n e-pos by: mwhildal@mweb.co.za .
As jy Google met die soekterm "Vegetarian Recipes" op die Internet sal jy ook honderde resepte vind.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement