advertisement
Question
Posted by: Karen de Beer | 2010/11/10

Vastende Insulien

Ek wil graag by u uitvind hoe dit werk. Ek het my vastende insulien laat toets. Waar my telling tussien 0-9 moet wees is my telling 32,1. My Dr. het Glucoface Forte 850 voorgeskryf. Hoekom ons dit laat toets het is ek tel vreeslik gewig op en ek lei ook aan ''n onderaktiewe skildklier. Niks wat ek gebruik laat my gewig verloor nie. Is dit ''n begin van suiker siekte. Is daar enige kosse wat ek moet vermy? Kan u my asb per e-pos laat weet. Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Karen
Ek kan ongelukkig nie my Lesers per e-pos antwoord nie. As jou insulien so geweldig hoog is (32.1) en die dr alreeds vir jou Glucophage Forte 850 voorgeskryf het dan ly jy waarskynlik aan insulienweerstandigheid (IW). Dit is onontbeerlik dat mense met IW 'n geregistreerde dieetkundige moet spreek om 'n persoonlike lae-vet, lae-glisemiese indeks (GI) dieetvoorskrif te kry. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou ook kan adviseer hoe om hierdie dieet toe te pas. Klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weightloss' en 'The Glycaemic Index' en lees die artikels oor hierdie onderwerp. Terwyl jy op 'DietnFood' is, klik ook op 'Food as medicine' en 'Type 2 diabetes'. Gereelde daaglikse oefening (soos flink stap, touspring, swem of fietsry or deelname aan Walk for Life) vir ten minste 30 min per dag kan ook baie help om jou IW te verbeter en gewigsverlies aan te help. Probeer dus om so aktief as moontlik te word.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: ?? | 2010/11/10

??

Reply to ??
Posted by: DietDoc | 2010/11/10

Beste Karen
Ek kan ongelukkig nie my Lesers per e-pos antwoord nie. As jou insulien so geweldig hoog is (32.1) en die dr alreeds vir jou Glucophage Forte 850 voorgeskryf het dan ly jy waarskynlik aan insulienweerstandigheid (IW). Dit is onontbeerlik dat mense met IW 'n geregistreerde dieetkundige moet spreek om 'n persoonlike lae-vet, lae-glisemiese indeks (GI) dieetvoorskrif te kry. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou ook kan adviseer hoe om hierdie dieet toe te pas. Klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weightloss' en 'The Glycaemic Index' en lees die artikels oor hierdie onderwerp. Terwyl jy op 'DietnFood' is, klik ook op 'Food as medicine' en 'Type 2 diabetes'. Gereelde daaglikse oefening (soos flink stap, touspring, swem of fietsry or deelname aan Walk for Life) vir ten minste 30 min per dag kan ook baie help om jou IW te verbeter en gewigsverlies aan te help. Probeer dus om so aktief as moontlik te word.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.