advertisement
Question
Posted by: suger | 2010/10/07

vasectomy

Hi dokter. My man het twee jaar terug ''n vasectomy omswaai gehad. Ons het ''n jaar terug ''n saad toets laat doen waarby die saadtelling en die res okay was. Nie wonderlik nie, maar die dokter het hoop gehad.

Ons het nou weer een laat toets en die telling het erg gedaal, so dat die dokter sê  daar is nie meer hoop nie en ons sal moet kyk na IVF.

Hoe kan ''n saadtelling skielik so erg daal?? Hy was op antiobiotika toe hy dit laat toets het. Kon dit ''n invloed gehad het?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Suger
Die antibiotika kon dalk 'n effek gehad het. Hy kan die volgende probeer om sy telling op te kry:
1. Gesond eet: baie vrugte en groente, vermy verwerkte kosse (veral vleise soos salami ens)
2. Oefening om sirkulasie aan te help
3. Dra boxer shorts ipv onderbroeke om die testis koel te hou. Vermy vreeslike warm baddens of storte.
4. Neem 'n multivitamien aanvulling daagliks - kyk vir iets wat ook foliensuur, selenium en sink bevat.
5. Oefen om stress te verminder met ontspannings oefeninge.http://stress.about.com/od/generaltechniques/tp/toptensionacts.htm
6. Probeer gewig verloor as hy oorgewig is - dit verbeter hormone funksie.
7. Bly weg van chemiese goed soos gifstowwe wat in die tuin gespuit word, verf ens
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/07

Hallo Suger
Die antibiotika kon dalk 'n effek gehad het. Hy kan die volgende probeer om sy telling op te kry:
1. Gesond eet: baie vrugte en groente, vermy verwerkte kosse (veral vleise soos salami ens)
2. Oefening om sirkulasie aan te help
3. Dra boxer shorts ipv onderbroeke om die testis koel te hou. Vermy vreeslike warm baddens of storte.
4. Neem 'n multivitamien aanvulling daagliks - kyk vir iets wat ook foliensuur, selenium en sink bevat.
5. Oefen om stress te verminder met ontspannings oefeninge.http://stress.about.com/od/generaltechniques/tp/toptensionacts.htm
6. Probeer gewig verloor as hy oorgewig is - dit verbeter hormone funksie.
7. Bly weg van chemiese goed soos gifstowwe wat in die tuin gespuit word, verf ens
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement