advertisement
Question
Posted by: Leila | 2008/10/20

Vasectomy

My man het ingestem vir vasectomy, maar het baie vrae en bekommernisse. Waar kan ons meer inligting kry en wie moet hy gaan sien on dinge aan die rol te sit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Leila
Laat hy asb 'n uroloog sien vir die operasie - Gp's doen dit ook soms maar dit is beter as 'n uroloog dit doen.
Sien http://www.ppasa.org.za/MaleVasectomy.doc
Belangrik om te onthou:
- dit beinvloed nie seksuele drang of funksie nie
- dit is nie direk na die operasie "veilig" nie, mens moet eers 'n spermtoets doen om te sien of die semen "skoon" is van sperms omtrent 3 maande na die operasie
- dit is basies net die afbind van 'n pypie, so die enigste ongemak is die snytjie in die skrotum en die plekkie waar dit afgebind is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement