advertisement
Question
Posted by: Willie | 2012/05/03

Vasectomie

Kan u dalk help want ek kry nie antwoord op die GynaeDoc nie?


Ek het 2 jaar gelede my laat regmaak. Ons keuse was op daai tyd reg en het dit goed gedink. So het ons nie geweet dat die lewe met ons snaakse paaie sou loop nie maar dis n baie lang storie. Ek en my vrou het besluit om weer te probeer vir nog n kind en wil weet of dit nie te laat is nie en hoel ank na die operasie kan mens dit nog doen? Ons het nodig om nog n kind te kry!

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

It is possible to have a reversal of the procedure but you would have to consult a urologist about this.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/12/17

Ek het twee jaar terug my laat regmaak en wil net uitvind hoelank vat dit om heeltemal te genees van so 'n operasie, want soms het ek nog baie pyn dat my bene begin lam raak. soms kan my vrou nie eens daar vat nie so seer is dit.

Reply to Anonymous
Posted by: xyz | 2012/05/04

Die persoon wat jou die regte antwoord kan gee is die dokter wat die operasie gedoen het

Reply to xyz
Posted by: sexologist | 2012/05/04

It is possible to have a reversal of the procedure but you would have to consult a urologist about this.

Reply to sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement