advertisement
Question
Posted by: Wonder | 2011/01/14

Vas

Hallo Dok,

Ek doen die Daniel Vas en dis nou my 4de dag. Is dit normaal dat ek so bloated voel en baie winde het. My maag brand ook op die oomblik.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Wonder
Ek is nie seker wat hierdie 'Daniel Vas' behels, en wat jy mag, en nie mag eet nie?? Persone wat vas en net water drink, kan wel krampe ontwikkel en die simptome van maagswere ontwikkel omdat daar geen kos in die maag is om te suur teen te werk nie. Indien jy steeds hierdie simptome ondervind, sal ek jou aanraai om indien moontlik, terug te keer tot 'n normale gebalanseerde dieet. Miskien is die winde die gevolg van iets wat jy drink??
Wees versigtig
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/01/14

Beste Wonder
Ek is nie seker wat hierdie 'Daniel Vas' behels, en wat jy mag, en nie mag eet nie?? Persone wat vas en net water drink, kan wel krampe ontwikkel en die simptome van maagswere ontwikkel omdat daar geen kos in die maag is om te suur teen te werk nie. Indien jy steeds hierdie simptome ondervind, sal ek jou aanraai om indien moontlik, terug te keer tot 'n normale gebalanseerde dieet. Miskien is die winde die gevolg van iets wat jy drink??
Wees versigtig
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement