advertisement
Question
Posted by: Sandra | 2009/08/21

varkgriep

' n Vrou by die werk het ons laat weet dat haar kinders varkgriep het. Sy drink nou glo medisyne wat sal keer dat sy nie sal kry en ons by die werk. Ek het haar gevra of sy haar kinders laat toets het. Sy het gesê  nee, maar varkgriep is elkgeval nou orals. Kan haar kinders dan werklik varkgriep hê ? Ek het self kinders en die mense saam met wie ek werk. MOet ons bekommerd wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sandra

Die enigste manier om varkgriep te bevestig, is deur middel van 'n bloedtoets. Indien die vrou by jou werk, nie met varkgriep gediagnoseer is nie, kan 'n mens net wonder....

Ek glo nie jy het 'n rede tot kommer nie, maar indien enige iemand met 'n baie hoe koors presenteer, asook ander griep simtomes, sal dit voordelig wees om die nodige toetse vir die H1N1 virus te laat doen.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Jenn | 2009/08/21

Ek moet darem ' n bietjie humor deel oor die varkgriep. My seuntjie van 18 maande was vir ' n paar dae in die hospitaal met ' n verkoue virus wat gemaak het dat hy sukkel om asem te haal, dus maak hy snork geluide as hy huil of slaap. Saam met hom in die kamer was ' n 4 jarige seuntjie. Toe my kleintjie so snork tewyl hy huil toe vra die ander seun vir sy ma of die maatjie varkgriep het. Dit was te kosbaar.

Reply to Jenn
Posted by: Zexeon | 2009/08/21

Raak bekommerd as jy koors, hoofpyn ens. kry en dan kan jy nog ' n ander siekte he maar ' n dr. gaan sien. Drink dalk ' n goeie multi-vit en lemoensap of iets met vit. C. Miskien ' n griepinspuiting as jy regtig daardie pyn wil deur maak.

Reply to Zexeon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement