advertisement
Question
Posted by: Marcelle | 2009/04/02

Vaginale Infeksie en BlaasOntsteking

Ek was by die dokter en het vir my Fluzol 150mg voorgeskryf en
Urispas maar voel nie of dit werk nie - As ek urineer brand dit en voel of ek weer toilet toe wil gaan. Asb gee vir my hulp want ek wil nie weer na die dokter toe gaan nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marcelle
As moontlik, laat jou urine toets by 'n suster by 'n apteek ( kos gewoonlik baie minder as 'n konsultasie) om te kyk of jy nie nou 'n bakteriele infeksie ook by het wat dalk antibiotika nodig het nie. Fluzol is 'n anti-gis middel (vir Candida).
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Theresa | 2016/05/02

Goeinaand, ,Ek het al vir jare pyn op my blaas. Was 2015 vir kamera in blaas. Niks verkeerd nie. Dr het biopsie gedoen van police pop my blaaswand. Dit was skoon. Dr het vir my macrodantin voorgeskryf om infeksie te keer. Het dit 3 week terug gelos, want blaas brand nog steeds onophoudelik. As Ek song gens op staan is dit nie seer. Omtrent tien uur in oggend begin die brand. Ek sit heeldag op rekenaar en werk. Weet nou nie meer wat om te doen. Ek drink Elke dag citrocoda. Dit voel asof alles Onder uit brand. Is daar raadgewer vir my?

Reply to Theresa

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement