advertisement
Question
Posted by: janine | 2011/02/24

Vaginale derm prolapse na histerektomie

In Junie 2010 het ek inmekaar gesak van pyn, in hosp. opgeneem. RTscan wys mioom in uterus. Die gynea het iets laporaskopies gedoen. Sept- papsmeer, abnormale selle in serviks, kolposkopie gedoen. Week later totale abdominale histerektomie laproskopies.
Ongelukig het my pyn nooit verdwyn na die TAH nie. Het vir 5 dae na operasie geen opelyf gehad nie, abdominale swelling, movikol gedrink. Maar stoelgang was Nooit normaal daarna nie, ALTYD PYNLIK. Was nie seksueel aktief bv. penetrasie tot Januarie 2011 nie. 12 Feb. 2011 seks gehad. Die middag toe ek gaan piepie het, het my derms (derm prolapse) by my vagina uitgepeul. Weer hosp toe, en dis terug gesit.
Ek gaan vir opvlg oor 5 weke. Ek voel baie beter, sterker, en het gewig opgetel van 39kg na 45 kg. Ek wil net weet wat is die kanse dat ''n derm prolapse ooit weer gaan gebeur, ek is bang, eintlik vreesbevange daaroor. Gaan my seks lewe ooit weer normaal wees, bv geen pyn nie, geen derms nie? Het nooit voor histerektomie sukke pyn tydens seks gehad nie. Gaan die steke vir altyd die opening gesond/ heel maak. Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Your problem seems quite unusual and complicated. I can't tell whether it is likely to recur or not. The doctors who have seen you are best able to answer that.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: janine | 2011/02/28

Thank you.

Reply to janine | 1 comment (hide)
Posted by: Sonet | 2016/05/07

Hallo. Het ook historektomie gehad op 13 April. Bikini snit op maag. Het baie erge endometriosie gehad. My stoelgange is ook baie seer na historektomie. Kan jy vir my se of jy toe heeltemal herstel het. Na ek jou storie gelees het is ek regtig bang.

Posted by: gynaedoc | 2011/02/28

Your problem seems quite unusual and complicated. I can't tell whether it is likely to recur or not. The doctors who have seen you are best able to answer that.
Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement