advertisement
Question
Posted by: bekommerd.. | 2012/07/15

vaginale afskeiding

Ek ondervind die afgelope 3 maande ''n snaakse vaginale afskeiding, dis groen-gelerig en ruik soet, maar ek het ook ''n jukkende gvoel, ek het nog net een seksmaat gehad maar is bekommerd oor wat dit kan wees en hoe ek dit kan behandel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jy het 'n bakteriele vaginale infeksie en jy sal jou dokter vir 'n ondersoek en kursus antibiotika moet konsulteer. Bakteriele vaginose is nie 'n seksueel oordraagbare siekte nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Nancy | 2012/07/16

Kry vir jou Betadine douche en spoel jou daarmee uit. Vaginale afskeiding wat groen-gelerig van kleur is moet eintlik behandel word met antibiotika, soos Flagyl.

Reply to Nancy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement