advertisement
Question
Posted by: EM | 2008/11/21

Vaginale afskeiding

Ek is 48 jaar oud, menstrueer nie meer nie en is nie seksueel aktief nie. Ek het die afgelope 4 maande ' n geel/groen afskeiding wat nie ' n brandgevoel of jeukerigheid veroorsaak nie. Dit ruik effens soet.

Ek het ook die afgelope tyd 5 kg opgetel en ten spyte van oefeninge (vir die eerste keer in my lewe) verloor ek niks gewig nie - ek tel eerder nog gewig op. Ek drink ook Eltroxin (deur ' n ginekoloog voorgeskryf) en het gedink dat dit ten minste sal verhoed dat ek gewig optel.

Wat kan die oorsaak van die afskeiding wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Die afskyding is mees waarskynlik 'n bakteriee genaamd, gardenella wat 'n normale bakteriee in die vagina is. Soms oorgroei dit en dan ondervind jy die simptome wat jy beskryf. Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n voorskrif vir 'n produk soos Utin-400 vra. Dit sal die infeksie behandel. Vra hom/haar om ook skildklier funksie toetse te doen om te bevestig of jou vlakke reg is.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/07/20

Hi ek het n duk geelafskeiding en dit het n reek

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/02/07

help asseblief brand en jik met tye da is alyd velletjies maar dit lyk soos vet as ek dit afryf en avspoel ok dan gevoelig en seer urineer baie is n diabeet suiker bly hoog het ni meer baarmoeder of eierstokke nie n lastige probleem

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/10/21

Help asb elke keer as eK pee en vee my. Uit dan is daar so 'n wit afskeiding opi toilet papier kan dit dalK infeKsie maaK my verloofde het 'n paar trug gse hy drip.en ons het seks gehad Antwoord asb

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/10/21

Help asb elke keer as eK pee en vee my. Uit dan is daar so 'n wit afskeiding opi toilet papier kan dit dalK infeKsie maaK my verloofde het 'n paar trug gse hy drip.en ons het seks gehad Antwoord asb

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/01/23

Hi , I just need some advise , I'm not on any birth control , and my fiance and I had sex a day after my last period day . Is it possible for me to be pregnant and how soon will I know if I am or not

Reply to Anonymous
Posted by: Basil | 2014/10/07

My vrou het n' verskiklike gejik net voor ons sal seks he. Dan het sy ook n' afskeiding wat soos bloed lyk en dit kom met n' reek. Sy was in n' buiteglike verhouding. daarom hou ek maar gereeld haar penties dop. Kan u my help want dit voel na ons seks het dat die kop van my penis so snaaks voel help asb.

Reply to Basil
Posted by: Anonymous | 2009/05/15

vaginale uitskeiding - every day - somedays more than other

Reply to Anonymous
Posted by: Bekommerd | 2008/12/10

Ek was lank seksuel onaktief. Is onlanks [1jaar] weer getroud en ek en my man het pasievolle seks. Ons het die naweek gaan kamp . Ek het Sondag in ' n warmwater swembad geswem en Maandag het ek infeksie. Dit is ' n wit afskeiding wat amper soos suiker lyk. Wat is dit? Dit juik ook.

Reply to Bekommerd

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement