advertisement
Question
Posted by: Katryn | 2010/01/15

VAginal infeksie

Ek het vir die afgelope 4 dae n infeksie dit blyk dat dit net erger raak. Ek het n antibiotiese room, mar ek voel nog geen verbetering nie. Die jeuk, brand, rooi sere raak net erger. My kliere in my lies is ook seer en geswel. WAt kan ek doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Katryn

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek om vas te stel wat die oorsaak is vir jou vaginale infeksie. Behandeling sal bepaal word deur die tipe infeksie. Dit is gewoonlik 'n swam infeksie of 'n bakteriele infeksie en word apart behandel.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Monica | 2015/10/02

Ek ht vir di eerste keer dit gedoen en na di tyd was da n bietjie pyn da was n afskeiding ma is nou weg ma dt pyn nog daar aan die onderkant van my lies in di opening is daar n seer of blasie wat kan ek doen om dt weg te neem

Reply to Monica

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement