advertisement
Question
Posted by: Shy | 2010/04/14

Vagina verskille

Ek is onlangs getroud en is baie lief vir my vrou en ons het n besonderse goeie sex lewe. Die ding wat my laat wonder is dat sy nog nooit gekraam het nie maar dat haar vagina baie groter is as wat ek al voorheen gesien het. Sy was nog nooit baie seueel aktief nie en is defnetief n baie getroude vrou wat ek al 7 jaar lank ken voor ons getrou het. Dis asof alles oop hang en dat die lippe nie mooi toemaak nie. Verskoon my terme maar ek ken nie die med terme nie. Dit pla ons glad nie en wonder net hoekom dit so is? As ek haar penetreer voel dit soms of ek nie kan voel of ek werklik " in"  of " uit"  is nie. My penis is ontrend 17cm en voel of ek verdwaal daar binne? Help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Everyone is different and vaginas also come in differnt sizes.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2010/04/16

Everyone is different and vaginas also come in differnt sizes.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement