advertisement
Question
Posted by: Wally | 2011/05/06

Vagina lippe

Kan u my dalk sê  of dit moonlik is dat n dokter my vrou se skaam lippe kleiner sny?? Dit is abnormaal lank en dit lyk nie te mooi nie. Sy voel self baie bewus daaroor en ons wil raad hê . Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Ja, dit kan kleiner gemaak word. Dit is egter 'n kosmetiese prosedure en mediese fondse sal waarskynlik nie daarvoor betaal nie. Van die akademiese hospitale kan jou dalk help met die prosedure. Dit is egter belangrik dat jou vrou dit vir haarself wil laat doen en nie om jou gelukkig te hou nie. Hoop julle kom reg. Deidre -SASHA

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Bozo | 2011/05/06

Ja dis moontilik, Kyk sommer of julle die velle kan skenk vir iemand wat nie ore het nie.

Reply to Bozo
Posted by: wally | 2011/05/06

Thanks Cutty!!!

Reply to wally
Posted by: Cutty | 2011/05/06

Yes, it is possible and not even such a big op. See a plastic surgeon

Reply to Cutty
Posted by: sexologist | 2011/05/06

Ja, dit kan kleiner gemaak word. Dit is egter 'n kosmetiese prosedure en mediese fondse sal waarskynlik nie daarvoor betaal nie. Van die akademiese hospitale kan jou dalk help met die prosedure. Dit is egter belangrik dat jou vrou dit vir haarself wil laat doen en nie om jou gelukkig te hou nie. Hoop julle kom reg. Deidre -SASHA

Reply to sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement