advertisement
Question
Posted by: JJ | 2011/01/09

Vaderskap Toetse

Ek wil graag weet as daar vaderskap toetse oorweeg word en die partye - die Pa en die Ma en kind - is in verskillende provinsies. Kan die partye by ''n lab in hul provinsie ''n bloedmonster gee en die toetse nog steeds gedoen word of moet almal saam by dieselfde lab gedoen word? Min of meer wat is die kostes deesdae vir so toets?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

JJ

Hierdie toetse kan wel by verskillende labaratoriums gedoen word (solank dit dieselfde maatskappy is, bv. Pathcare). Ongelukkig weet ek nie wat die koste daaraan verbonde sal wees nie en ek stel daarom voor dat jy die maatskappy wat julle gaan gebruik, kontak vir pryse.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement