advertisement
Question
Posted by: Lee | 2009/12/03

USN Produkte

Hi

Ek het porfiria, wil nou net weet of USN produkte enige newe-effekte gaan he?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Die USN-reeks is besonder groot, en alhoewel daar geen rede is hoekom sommige produkte nie gebruik kan word nie, sal ander dalk nie so 'n goeie idee wees nie. Omdat baie van hierdie produkte ook nie noodwendig getoets is op porfirie-pasiente nie, word daar aanbeveel dat jy met jou dokter gesels voor jy dit gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2009/12/09

Die USN-reeks is besonder groot, en alhoewel daar geen rede is hoekom sommige produkte nie gebruik kan word nie, sal ander dalk nie so 'n goeie idee wees nie. Omdat baie van hierdie produkte ook nie noodwendig getoets is op porfirie-pasiente nie, word daar aanbeveel dat jy met jou dokter gesels voor jy dit gebruik.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement