Expert's Reply
A.
Paediatrician
Urtikarie word gewoonlik nie deur honde of suiwel veroorsaak nie, veral kroniese urtikarie. Dit is nie nodig om van jou hondjie ontslae te raak nie. Boonop is 'n bearded dragon 'n baie slegte troeteldier wat partykeer salmonella dra en ander probleme kan veroorsaak. Jou dogter moet elke dag 'n veilige antihistamien Zyrtec 5ml een keer per dag gebruik. Dit sal baie gou haar urtikarie onder beheer bring en later sal sy hierdie probleem ontgroei.Dit is nodig om die egte Zyrtec te gebruik en nie 'n generiese vorm van Zyrtec.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal
advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or person harm you may suffer resulting from making use of this content.