advertisement
Question
Posted by: Wonder | 2010-02-17

Urinebuise/Vasektomie

Hallo Dr,

Ek verwys terug na 4871. Ek het 4 jaar gelede ' n vasektomie gehad, ek wil graag weet of dit kan verband hou met die buisie wat venou het, die uroloog het ook gesê  my blaaswand is aan die een kan verduk. Kan Dr asb. vir my sê  wat die rede kan wees hoekom die buisie vernou het en ook die verdukking. Is daar dalk iets wat ek aan my dieet moet verander, of iets wat ek moet en nie moet doen nie.

Groete,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wonder
Nee dit het niks met die vasektomie te doen nie. Dit kan wees agv 'n ou infeksie of 'n besering. Die blaaswand bestaan uit spiere, so die spier kan verdik as jy altyd hard moet druk om die urine uit te kry of dit kan van iets soos 'n vorige bilharzia infeksie wees. Het hy 'n biopsie van die blaaswand geneem? Daar is nie iets wat jy moet doen om dit te verbeter nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-02-17

Hallo Wonder
Nee dit het niks met die vasektomie te doen nie. Dit kan wees agv 'n ou infeksie of 'n besering. Die blaaswand bestaan uit spiere, so die spier kan verdik as jy altyd hard moet druk om die urine uit te kry of dit kan van iets soos 'n vorige bilharzia infeksie wees. Het hy 'n biopsie van die blaaswand geneem? Daar is nie iets wat jy moet doen om dit te verbeter nie.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement