advertisement
Question
Posted by: Sarie | 2009/07/01

Uriene en pyne

Hi Dok.

Ek wonder of jy my kan raad gee. Ek het agter gekom dat my uriene donker begin word het. Kan dit van die vitamiene wees wat ek neem? Ek het dit vir ‘ n ruk nie geneem nie, maar my uriene bly nogsteeds donker. Dit brand nie as ek piepie. Ek kry ook baie hoofpyne en druk pyne in my borskas die laaste paar maande. Ek is ‘ n baie strawwe roker en ook ‘ n baie angstige persoon van natuur. Kan dit stress wees, want ek voel moeg die hele tyd? En dit voel of ek sukkel om te konsentreer as ek stil sit.

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sarie
Donker urine kan 'n teken wees van lewersiektes, nierprobleme of bloeding in die urienwee - gaan liewer dat jou dokter jou urine toets en jou ondersoek. Bloedtoetse mag dalk nodig wees.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement