advertisement
Question
Posted by: bekommerd | 2010/03/16

Uriene

Ek het pyn in my rug -linkerkant waar jou niere is. Het my uriene getoets en die stokkie wys positief vir ketone en uroblinogen. ek drink baie water maar urineer baie minder as normaal weg. Het ipobrufen vir die pyn geneem en dit help so bietjie. wat kan ek nog doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bekommerd
Die urine stokkie wys nie infeksie nie, so die pyn kan dalk 'n rug spierspasma wees of 'n klein niersteentjie. Nierstene gee kramperige pyn wat kom en gaan gewoonlik. Rugspierspasma is seer as jy beweeg en posisie verander. As jy dink dit is 'n niersteen moet jy dokter sien, andersins kan jy vir 'n spierspasma hitte opsit, ibuprofen en panado neem of fisio toe gaan.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/16

Hallo Bekommerd
Die urine stokkie wys nie infeksie nie, so die pyn kan dalk 'n rug spierspasma wees of 'n klein niersteentjie. Nierstene gee kramperige pyn wat kom en gaan gewoonlik. Rugspierspasma is seer as jy beweeg en posisie verander. As jy dink dit is 'n niersteen moet jy dokter sien, andersins kan jy vir 'n spierspasma hitte opsit, ibuprofen en panado neem of fisio toe gaan.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement