advertisement
Question
Posted by: Divan | 2009/08/27

Uriene

Hi Dokter,

Ekt gegaan vir ' n volle bloedtelling. Ek wil graag weet of hul so STD' s kan optel of moet hul apparte toetse doen vir dit?

My uriene bly ' n donker kleur en het ' n skerp reuk soms. Ekt ook agter gekom dat ek ' n walglikke reuk aan my asem gekry het en ook bors pyne soms. Soms ook ' n knop in die keel. Kan dit die rook wees?

Wat kan dit wees?

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Divan
Nee hulle sal nie 'n STD in 'n volbloedtelling kan sien nie, mens moet spesifiek vra vir gonorree, sifilis, HIV of Clamidia toets.
Donker uriene kan veroorsaak word deur lewer en nierprobleme, dehidrasie, infeksie en selfs nierstene. Die slegte asem kan veroorsaak word deur chroniese bronchitis of chroniese sinusitus en selfs slegte tande. Sooibrand kan ook slegte asem en seerkeel veroorsaak. Miskien moet jy liewer dokter toe gaan vir 'n ondersoek van die uriene en dat hy bietjie in jou keel kyk en na jou longe luister.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement