advertisement
Question
Posted by: Hi | 2009/05/15

Urien suur

Help asb ek gee gewoonlik so 2 keer per maand vir my katte Methionien vir urien suur. Tans is my voorraad klaar en ons veearts het nie in voorraad nie, is daar iets anders wat ek vir hulle kan gee in die plek van die methionien. Die veearts was nie bereikbaar nie en die ontvangsdames kon nie vir my iets anders gee nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dear Hi

Ek het dit nog nooit in praktyk gebruik nie en weet nie van iemand wat dit voorskryf nie. Daar is kos wat jy eerder vir jou katte kan gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement