advertisement
Question
Posted by: Pam | 2008/09/25

Urien stokkie?

Hoe akkuraat is die urien stokkie wat dokters gebruik in hulle spreekkamers? Die een wat toets vir lewer, niere, gal, suiker, ens? Kan mens sulke urien stokkies by apteke kry?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pam
Ja mens kry dit by apteke, as dit oud is of as uriene 'n rukkie gestaan het, of as jy dit nie binne 'n sekere tyd "lees" nie, kan dit vals waardes gee. Sekere middels meng ook in met die resultate ( wat chemiese reaksies is) As jy iemand is wat diabetes het of kort kort urienweg infeksie kry is dit dalk die moeite werd om vir jou 'n botteltjie te kry. Laat die dokter/suster jou net leer hoe om dit te lees en te interpreteer.
Dr Betsd

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement