advertisement
Question
Posted by: Engela Claassen | 2009/08/28

Urien retensie

Ek het 5 weke gelede ' n operasie gehad waar my blaas opgebind is na 2de graadse uitsakking. Sowat 3 weke na die operasie het ek begin sukkel om my blaas heeltemal leeg te maak. Ek moes basies elke 20min toilet toe hardloop. Uroloog het my opgeneem in kliniek en is ek geleer om ' n kateter te gebruik. Dit doen ek sowat elke 3-4 ure. Dr sê  dis swelsel en kan tot 4 weke neem vir volle genesing Doen dit tans vir ' n week so daar is 3 weke oor. Ek kry met tye verskriklik pyn in my blaas en het konstant pyn in my rug en sye. Ek drink cranberry pille van vital asook spierverslappers vir die blaas, maar help dit niks. Help asb met enige raad ookal, want ek het al als probeer. Wat kan fout wees dat ek pyn ervaar en hoekom eer swelsel 3 weke na die operasie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Engela

Ek stel voor dat jy dringend 'n afspraak maak met jou uroloog vir opvolg toetse en behandeling, aangesien hy/sy bekend is met jou mediese geskiedenis.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Danita | 2010/02/18

Ek wil weet wat is die simptome as jou blaas gesak het? Ek het so ' n vermoede dat myne gesak het. Eers het ek gedink dit is my dikderm, maar ek was so 2 weke gelede vir ' n kolonoskopie, maar daar was niks fout nie. Ek was by my GP, maar hy sઠ dit is maar net my IBS. Help asseblief!

Reply to Danita

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement