advertisement
Question
Posted by: Ansie Wiese | 2010/11/03

Urien

Hi Doc,

Baie dankie vir jou antw gister oor die galbulte, ek het nog ñ  vraag my uriene het ñ  baie skerp reuk dit slaan eintlik my asem weg is dit iets om oor bekommerd te wees? Onthou ek het net een nier kan dit die oorsaak wees?

Dankie
Ansie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ansie
Dit kan agv verhoogde ketone wees - gaan jy jou uriene laat toets? As nodig moet hulle dalk maar ook jou nierfunksie toets om te kyk of die nier OK werk?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: ansie | 2010/11/04

Wat is vehoogde Ketone?

Reply to ansie
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/03

Hallo Ansie
Dit kan agv verhoogde ketone wees - gaan jy jou uriene laat toets? As nodig moet hulle dalk maar ook jou nierfunksie toets om te kyk of die nier OK werk?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement