advertisement
Question
Posted by: mdvl | 2010/02/11

Urgent reply-chemical peel

hi,

what are your oppinions and views on neo strata' s chemical peel? i have very dark blemishes on my face and would like it to be lightened, we have a dr here who does that but i would like a second oppinion. i' m not finding any advantages and disadvantages on the net for this treatment. please help. thanks.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo mdvl
Neostrata's peel is a glycolic acid peel. See http://www.dermnet.org.nz/procedures/peels.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: mdvl | 2010/02/15

hi liandre, dankie, party dae is die vlekke ligter partykeer donkerder, as dit so lig is dan loop ek ook sonder onderlaag, ek verkies dit so. maar mense wat my van ver af sien vra partykeer wat gaan op jou neus aan, ek het tot ' n vlek op die brug van my neus! op my voorkop, ken, aan die kante van my neus, op my bo lip en op my wang bene! ek kry baie skaam want my vel is mooi maar die vlekke is in die pad!

kan ek dr odendaal se -|- ak nommers kry al is dit die een in windhoek. dan as ek gaan dan kan ek hulle -|- ak en hoor of hy daar is of miskien kan die skoonheidsdame my help, soos ek se ek is baie bang vir die peel, ons het sommer ' n week lank net erg son en dan reen en dan wind en soos ek verstaan is dit nadelig vir die peel. en waar kan ek die Neostrata produk kry? miskien moet ek eers dit vir ' n tyd lank gebruik en dan kyk na ' n peel. dit kos seker ook ' n klomp geld? ek kan nie sommer enige iets gebruik nie, ek kry sommer ' n uitslag op my gesig, mens kan dit voel maar nie sien nie, Ponds is eintlik al wat my nie laat uitslaan nie. ek sit my email address aan dan kan ons verder gesels. dankie

Reply to mdvl
Posted by: LIANDRE | 2010/02/14

Hi daar MDVL. Ek bly in PE en my dermataloog Dr Odendaal gaan na Windhoek elke nou en dan vir pasiente daar. Hy is regtig baie baie goed. Ek gaan gereeld (een keer na maand) na sy skoonheidsdame vir n peel. Ek het geweldige probleme met my vel gehad (infertiliteitsbehandeling) en het begin by Dr Odendaal met IPL, 5 daarvan gehad en toe oor na die chemical peel. Ek het alle (ALLE!!) velprodukte gelos en gebruik net Neostrata. In die dag gebruik ek Ultra Moisturizing Face Cream en Bionic Eye Cream en in die aand Renewal Cream. Dit is al. Ek kan nie vir jou se die komplimente wat ek kry oor my vel nie. Ek gebruik nou dit al n jaar en die chemical peel doen ek ook al solank. (gebeur dat ek soms maand oorslaan as budget laag is) maar nou as 2 maande slaan ek oor nie. Dr het vir my gese ek gaan sonder onderlaag eendag loop en ek het vir hom gelag!! wel ek loop sonder onderlaag en plak my glad nie meer so toe nie. ek het oorgeslaan van Estee Lauder se onderlaag(dik) na Woolworths se Longwear maximum cover foundation. Ek het ook vlekke gehad (baie lelik) en die IPL het dit eers gehelp. Jy is welkom om my te mail as jy dalk nog wil gesels..maar ek kan vir jou se Dr Odendaal is GREAT. hy gaan gereeld oorsee en is so maar so opdatum met behandeling en is stunning mens!! sterkte en vasbyt groete Liandre Bekker

Reply to LIANDRE
Posted by: mdvl | 2010/02/12

hallo weer, ek sien dr kan afrikaans skryf.

ek het nou so bietjie meer gelees en ek is nogsteeds bang en bly liewer met die vlekke tot ek sekerheid het oor wat om te doen. ek dink die beste sal wees om ' n dermataloog te gaan sien as ek weer in windhoek kom. weet dr dalk van gesig produkte wat ek kan gebruik wat die BESTE vir die vlekke werk om dit minstens net baie ligter te maak? ek verkies Ponds maar gebruik op die oomblik House of Galia, ons kry nog nie die nuwe Ponds reeks hier nie, daar is so baie goed op die rak maar mens weet nooit wat om te vat en wat om te los, moet jy duur goed gebruik of werk die goedkoop goed net so goed.

Reply to mdvl
Posted by: cyberdoc | 2010/02/11

Hallo mdvl
Neostrata's peel is a glycolic acid peel. See http://www.dermnet.org.nz/procedures/peels.html
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement