advertisement
Question
Posted by: Christelle | 2010-11-29

Underweight

Middag, ek wil graag raad hê , Ek weeg tans 49.6, en is 1.64m lank, maar lyk soos ''n geraamte, ek eet verskriklik baie, maar kry dit net nie reg om gewig op te tel nie, is daar iets wat ek kan drink soos ''n shake of iets om my te help om dit reg te kry nie.
Dankie baie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Christelle
Met 'n BMI van 18,4, sal jy beslis maer lyk aangesien dit in die ondergewig kategorie is. Dit sal goed wees as jy jou gewig kan verhoog tot 59 kg (BMI = 22, wat ideaal is vir volwasse vrouens). Lees gerus die artikels oor gewigstoename: kliek op 'Diet'nFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Diet Basics' en 'Weight gaining' om raad te kry oor die soort supplemente en oefening wat sal help. Firmas soos Nestle, onder andere, maak maaltydsupplemente. Bel die Nestle Verbruikersdienste by 0860 09 6789 en vra hulle oor "Nutritional Supplements" om jou energie-inname te verhoog. Basies behoort jy meer kos in te neem, of deur geleidelik jou kosinname by elke maaltyd te verhoog, of deur supplemente BENEWENS jou gewone maaltye in te neem (nie om maaltye te vervang nie!), of deur meer gesonde versnaperings tussen maaltye te eet. As jy 200 ml van 'n maaltyd supplement 3 x dag gebruik, behoort jy 1 kg per week op te tel. Ander lesers het terugvoer gegee dat hulle baie tevrede was met die gebruik van sulke hoë-energie supplemente.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: andrew | 2010-12-08

hi there i am a 24 year old guy who weighs 59kg.am i underweight and what can i do to gain more weight without using steriods or expensive protein shakes

Reply to andrew
Posted by: Melisa | 2010-11-29

Hi, i also struggle with gaining weight, i have just started taking Ensure (it''s like a shake) I hope it works.
I''m also wanting to see the doc''s response, good luck.

Reply to Melisa
Posted by: DietDoc | 2010-11-29

Beste Christelle
Met 'n BMI van 18,4, sal jy beslis maer lyk aangesien dit in die ondergewig kategorie is. Dit sal goed wees as jy jou gewig kan verhoog tot 59 kg (BMI = 22, wat ideaal is vir volwasse vrouens). Lees gerus die artikels oor gewigstoename: kliek op 'Diet'nFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Diet Basics' en 'Weight gaining' om raad te kry oor die soort supplemente en oefening wat sal help. Firmas soos Nestle, onder andere, maak maaltydsupplemente. Bel die Nestle Verbruikersdienste by 0860 09 6789 en vra hulle oor "Nutritional Supplements" om jou energie-inname te verhoog. Basies behoort jy meer kos in te neem, of deur geleidelik jou kosinname by elke maaltyd te verhoog, of deur supplemente BENEWENS jou gewone maaltye in te neem (nie om maaltye te vervang nie!), of deur meer gesonde versnaperings tussen maaltye te eet. As jy 200 ml van 'n maaltyd supplement 3 x dag gebruik, behoort jy 1 kg per week op te tel. Ander lesers het terugvoer gegee dat hulle baie tevrede was met die gebruik van sulke hoë-energie supplemente.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.