advertisement
Question
Posted by: Ingrid van der Vyver | 2009-08-07

Ulseratiewe Kolitis

Het vir die 2de keer in 1 jaar weer opvlamming van uk gehad. Het streng by dieet gehou, geen gluten produkte, geen gas koeldranke geen lekkergoed. Kan spanning ' n oorsaak wees?
Ek is by ' n baie goeie dokter wat sy storie ken met uk.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ingrid

Spanning kan definitief 'n oorsaak wees en ek stel daarom voor dat jy jou dokter vir 'n voorskrif vir Ativan SL 1mg vra.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Hilda | 2014-05-23

My seun is 18 en het croniese ulseratiewe kolities.Hy gebruik asacol 800mg maar sy maag kramp heeltyd en hy het diaree en is baie moeg wat mag hy eet en wat kan hy gebruik om sy diaree te stop en pyne te verlig?

Reply to Hilda
Posted by: Alida Du Toit | 2014-04-22

More, Hoop jy kan help , my man het aan en af tye waar sy maag erg kramp en dan baie bloed werk , hy het al kamara bo in en onder in en hulle se dis sy maagvliesies wat skeer en dan bloei dit , hy drink nexum om te help om die maag wande te herstel maar vanogend het hy weer erg gebloei en erg maag krampe gekry .

Reply to Alida Du Toit

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement