advertisement
Question
Posted by: me | 2010/04/12

ulcer / galblaas

hi,

hoe weet n mens as jy n ulcer / galblaas probleem het. eks al van woensdag af naar, het woensdag aand op gegooi, en my maag is seer, dit brand en voel asof dit bikie borrel. as ek iets geeet het dan later voel dit asof ek sooi brand het en is naar. asb help

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Me
Dit kan wees - Ek dink jy moet jou dokter sien - jy het dalk 'n gastroskopie en galblaas sonar nodig. Hy moet ook vir jou 'n voorskrif gee vir die naarheid en brand op die maag
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/04/13

Hallo Me
Dit kan wees - Ek dink jy moet jou dokter sien - jy het dalk 'n gastroskopie en galblaas sonar nodig. Hy moet ook vir jou 'n voorskrif gee vir die naarheid en brand op die maag
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement