advertisement
Question
Posted by: Hettie Botes | 2012-10-18

ULCER

Ek het ulcer, ek sukkel baie met winde wat ek op bou en die verskriklike brandpyn party dae kan ek niks eet of drink nie ek voel baie versadig, en gooi met tye op maar daar is nie kos wat uitkom nie. Lyk na skuimerigheid wat uikom. In die oggendure 5 uur se kant word ek wakker met die vreeslike brandpyn en winde, ek kan nie verstaan nie ek eet nie in die nag nie. Ek het baie suur. wat kan ek doen.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hettie

Jy sal 'n algemene sjirurg of gastroenteroloog moet konsulteer. Dit is moontlik dat jy 'n diafragmatiese breuk of gastriese maagseer het of selfs galstene het. Spesiale ondersoeke sal gedoen moet word om 'n definitiewe diagnose te maak, aangesien behandeling van die diagnose sal afhang. Intussen kan jy Gaviscon Plus gebruik.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement