advertisement
Question
Posted by: lee | 2010/08/19

Uitslag rondom anus?

Goeiemore Dokter,

My seuntjie is 5 en het skielik ''n uitslag (rooi kolletjies en anus self is droog) rondom sy anus, hy se dit jeuk ook. Sy dieet is normaal, niks het verander nie en hy is ontwurm... Wat kan ek aansmeer? Ek het al antepeol, anthisan, fissan en selfs canalba room (vir vaginas) probeer, maar dit lyk nie of die uitslag beter word nie!!

Wat kan ek aansmeer?? Hy is heeltemal fine verder.

Baie dankie!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lee
Dit klink soos 'n candida infeksie - probeer mycostatin room - mens moet soms tot 2 weke behandel. Gee ook vir hom probiotika 3 keer per dag. As daar geen verbetering is na 'n paar dae nie moet jou GP dalk eerder net kyk na die uitslag.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/19

Hallo Lee
Dit klink soos 'n candida infeksie - probeer mycostatin room - mens moet soms tot 2 weke behandel. Gee ook vir hom probiotika 3 keer per dag. As daar geen verbetering is na 'n paar dae nie moet jou GP dalk eerder net kyk na die uitslag.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement