advertisement
Question
Posted by: Lizzy | 2012-10-23

Uitslag op hande

Hallo Dokter

My 11 jarige dogter het ''n uitslag op die palm van haar hande.
Dit was net eers een knoppie op die een hand wat gevoelig was. Nou is albei haar handpalms vol rooi fyn knoppies wat baie jeuk. Ek het vanoggend sommer Bactorban aangesmeer. Wat kan dit wees? Moet ek dalk ander salf kry? Dit jeuk baie en is ongemaklik.

Baie dankie
Groetnis
Lizzy

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lizzy

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer. Sy het moontlik 'n allergiese veluitslag, maar dat kan ook weens 'n virale infeksie wees. Intussen kan sy Allergax stroop gebruik om haar simptome te verlig.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: NICO | 2015-08-26

GOEIE MIDDAG.AS EK KAN SE,EK SIT MET DIE SELFDE PROBLEEM OP MY HANDE,DAT DIT OP AL MY VINGERS ROOI KNOPPIES MAAK ,EN DAT EK AL SALF GEKRY HET EN DAT DIT NIE WEG GAAN NIE.HET DR MISKIEN N ANDER VOORSTEL VIR MY ASB. GROETE NICO

Reply to NICO

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement